# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die Nasionale Tesourie om leiding gevra oor ‘n onafhanklike ondersoek na ‘n omstrede huurooreenkoms van 70-miljoen-rand vir ‘n leë gebou in Pretoria. ‘n Voorlopige verslag het bevind die Eiendomsbestuurshandelsentiteit het die huurkontrak in 2023 goedgekeur ten spyte van planne om die Departement van Openbare […]
# Die DA het sy 2026-kiesersregistrasieveldtog in Tshwane vandag van stapel gestuur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die veldtog sluit die “BackBrink“-projek in wat ten doel het om sy burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, weer as burgemeester aan te stel. Die party sê sy prioriteite sluit in, om munisipaliteite reg te ruk, dienslewering te verbeter […]
# The DA has launched its 2026 voter registration campaign in Tshwane today ahead of the November 4 local government elections. The campaign includes the “BackBrink” initiative aimed at returning its mayoral candidate Cilliers Brink as mayor. The party says its priorities include fixing municipalities, improving service delivery, tackling crime and fighting corruption. Voters are […]
# Die burgemeesterskomiteelid van Nutsdienste in die Stad Tshwane, Frans Boshielo, vra inwoners om water spaarsaam te gebruik terwyl Rand Water en Eskom tot 2 Junie grootskaalse onderhoudswerk doen. Die werk raak 69 reservoirs, en veroorsaak lae waterdruk en onderbrekings in die toevoer. Hy sê ook ‘n Noodafsluitings-operasiesentrum is opgerig en waarsku herstel aan die […]
# The City of Tshwane Utility Services mayoral committee member, Frans Boshielo has reiterated calls to its residents to use water sparingly as major maintenance by Rand Water and Eskom continues until June 2. The work will affect 69 reservoirs, causing low water pressure and intermittent supply interruptions. He confirmed that an Emergency Shutdown Operations […]
# ‘n Ontploffing in die vroeë oggendure het ‘n tweede Woolworths-winkel getref, hierdie keer in Bloemfontein, nadat ‘n soortgelyke voorval in die Menlynpark-winkelsentrum in Pretoria vroeër die week plaasgevind het. Volgens berigte het ‘n ploftoestel binne in die winkel ontplof. Geen beserings is aangemeld nie. Owerhede ondersoek die omstandighede rondom die ontploffing en of die […]
Die Stadsraad van Tshwane het ‘n openbare deelnameproses goedgekeur oor ‘n voorstel om die Wonderboom-lughawe te hernoem ter ere van die oorspronklike Ndebele-grondeienaars in die gebied. Die voorstel is reeds in 2018 ingedien en heroorweeg ingevolge die stad se Beleid oor Geografiese Name wat in 2023 aanvaar is. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, […]
# A second Woolworths store has been hit by an explosion – this time in Bloemfontein in the early hours of this morning, following a similar incident at Menlyn Park Shopping Centre in Pretoria earlier this week. Reports say an explosive device detonated inside the store, prompting emergency services and police to respond. No injuries […]
# The City of Tshwane Council has approved a public participation process on a proposal to rename Wonderboom Airport in honor of the original Ndebele landowners of the area. The proposal first submitted in 2018 was reconsidered under the city’s Geographical Names Policy adopted in 2023. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning […]