# EFF leader Julius Malema says Africa cannot claim to fully support liberation while Western Sahara issues remains unresolved. Speaking at the EFF Africa Day Summit in Pretoria, Malema said the Sahrawi people struggle for self-determination under Moroccan occupation. He also warned that conflicts in countries including the Democratic Republic of Congo, Sudan and Somalia […]
# Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, het huise oorhandig aan begunstigdes in Sokhulumi, Tshwane. Dis deel van pogings om die lewering van behuising te versnel, vertragings op te klaar en mense se waardigheid te herstel deur volhoubare nedersettings. Die departement se woordvoerder, Terry-Ann van Eck, sê die Sokhulumi-projek sal na verwagting 265 […]
# Gauteng MEC for Human Settlements, Tasneem Motara, handed over houses to deserving beneficiaries in Sokhulumi, Tshwane, yesterday. This forms part of ongoing efforts to accelerate housing delivery, unlock project bottlenecks, and restore dignity to communities through sustainable human settlements. The department’s spokesperson, Terry-Ann van Eck, says the Sokhulumi Project is expected to deliver 265 houses […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, moedig inwoners en sakeondernemings aan om deel te neem aan Tshwane se Adopt A Space-veldtog. Die program is gerig op onder- of gedeeltelik ontwikkelde munisipale gebiede wat as oop ruimtes geoormerk is. Dit laat inwoners en ondernemings toe om verwaarloosde gebiede, onwettige stortingsterreine en onontwikkelde parke in skoon, […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya is urging residents and businesses to participate in Tshwane’s Adopt A Space Initiative. The programme is focused on underdeveloped, undeveloped or semi-developed municipal properties zoned as public open spaces. It allows residents and businesses to transform neglected areas, illegal dumping sites, and undeveloped parks into clean, safe, and attractive green […]
# Meer as 100 komberse wat tydens ‘n spesiale gemeenskapsinisiatief by die Voortrekkermonument ingesamel is, is nou op pad na ouetehuise, sorgfasiliteite en ander kwesbare gemeenskappe in Pretoria. Dit kom net betyds met die winterkoue wat begin byt. Die projek is ‘n samewerking tussen Solidariteit se Helpende Hand, die Jakaranda Kewerklub en MachKnitz-vrywilligers wat komberse […]
# Huurders van die George Asaba-woonstelle in Pretora-Wes, sal binnekort ander blyplek moet kry na die Hooggeregshof in Pretoria ten gunste van die Stad Tshwane beslis het om die gebou te sloop. Die uitspraak volg na bevind is die struktuur is onwettig opgerig en voldoen nie aan munisipale regulasies nie. Die besluit laat die stad […]
# AfriForum het die Hooggeregshof in Pretoria genader om minister Gayton McKenzie se besluit om Graaff-Reinet se naam te verander, te hersien ná ‘n kennisgewing in die Staatskoerant 21 voorgestelde naamsveranderinge gelys het. Alana Bailey van Afriforum voer aan die proses is ongrondwetlik, duur en die inwoners is daarteen gekant. Sy sê die stap kan […]
# More than 100 blankets collected during a special community initiative at the Voortrekker Monument, are now on their way to old age homes, care facilities and other vulnerable communities across Pretoria. This comes as the winter cold started to bite. The project is a collaboration between Solidarity’s Helpende Hand, the Jacaranda Beetle Club and […]