Skip to content

Meer as 300 verdagtes in Tshwane tydens misdaadvoorkomingsoperasie vasgetrek [KLANK]

# Die polisie in Tshwane het gister 343 verdagtes tydens ʼn multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Lyttelton gearresteer. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting, gewapende roof en aanranding. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê nakomingsinspeksies is ook uitgevoer met die fokus op immigrasie en sake-verwante kwessies. Hy sê 50 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:

AFR DykONOperation