# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê verskeie aankoop-transaksies in die Metro se 2025/26 jaarverslag met betrekking tot die 2026 Stadsrede moet verder ondersoek word. Volgens die verslag is Roadshow Marketing, ‘n maatskappy wat besit word deur Arthur Mafokate, ‘n kontrak van ongeveer 562-duisend-rand toegeken vir die bevordering van die geleentheid. Mark Surgeon van die VF+ sê Mafokate word tans deur die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek vir sake wat verband hou met die Nasionale Loterykommissie:
VF Plus sê halfmiljoen bestee aan bevordering van Tshwane se stadsrede, maar byna geen sigbare advertensies nie [KLANK]
ENG SurgeonONAdvertising