# ‘n Vier-en-veertigjarige gesoekte verdagte, Alfred Magoa, wat na bewering met 34 verkragtingsake verbind word, is in GaRankuwa, Tshwane, in hegtenis geneem en sal na verwagting vandag in die GaRankuwa-landdroshof verskyn. Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê die verdagte is gesoek in verband met verskeie verkragtingsake wat tussen 2008 en 2016 in en om Klipgat, Ga-Rankuwa, Loate en Mabopane en Moretele gepleeg is:
Gautengse polisie arresteer gesoekte reeksverkragtingsverdagte wat met 34 sake in Tshwane verbind word [KLANK]
ENG SibekoONWantedSerialRape