# Die Stad Tshwane sê hy het in die 2025/2026-boekjaar vier-duisend-120 kwalifiserende begunstigdes uit townships in ander gebiede hervestig. Dit sluit inwoners in wat in vleilande bly, wat huise in die pad van ontwikkeling gebou het, en talle begunstigdes in die nasionale behuisingregister. Die Tshwane-departement van Menslike Nedersettings se woordvoerder, Doreen Mokgolo, sê hulle maak […]
# The City of Tshwane says it has relocated four-thousand-120 qualifying beneficiaries from informal settlements and other areas requiring relocation during the 2025/2026 financial year. The beneficiaries include residents occupying wetlands, houses built in the way of development, and several beneficiaries have been drawn from the National Housing Needs Register. Tshwane’s Human Settlements Department spokesperson, […]
# Alleged crime kingpin Vusimuzi “Cat” Matlala has told the Madlanga commission that former KwaZulu-Natal Hawks head, Lesetja Senona, gave him a 20-thousand-rand loan after police raided his Pretoria home in December 2024. According to Matlala, police carried out two raids that month and seized his phones. He says Senona promised to investigate the second […]
# Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige Valke-hoof van KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het hom 20-duisend-rand geleen nadat die polisie in Desember 2024 sy huis in Pretoria deursoek het. Volgens Matlala het die polisie daardie maand twee klopjagte uitgevoer en sy fone gekonfiskeer. Hy sê Senona het belowe om […]
# Die Brasiliaanse minister van Buitelandse Sake, Mauro Vieira, sê ‘n handelsending uit verskeie sektore is in Suid-Afrika om wedersydse voordelige geleenthede te ondersoek. Hy het tydens die agtste vergadering van die Suid-Afrika-Brasilië gesamentlike kommissie in Pretoria, samewerking in handel, wetenskap en tegnologie beklemtoon, veral in ruimtewetenskap, mariene navorsing en gesondheid. Vieira sê albei lande […]
# Brazilian Foreign minister Mauro Vieira says a multisectoral Brazilian trade mission is in South Africa to explore mutually beneficial opportunities. Speaking during the eighth South Africa-Brazil Joint Commission in Pretoria, Vieira highlighted trade, science and technology cooperation, particularly in space science, ocean research and health. Vieira also said that both countries can strengthen vaccine […]
# Build One South Africa gaan in die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November meeding om setels in 24 munisipaliteite in vyf provinsies met 794 kandidate. Woordvoerder Graham Charter sê dit sluit die munisipaliteite van Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Kaapstad en Mangaung in, wat altesaam sowat 25-miljoen inwoners verteenwoordig. Hy sê 37-persent van die kandidate is onder […]
# Suid-Afrika en Brasilië het hul verbintenis herbevestig om bilaterale betrekkinge te versterk tydens die agtste sitting van hul gesamentlike kommissie in Pretoria. Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, en sy Brasiliaanse ampsgenoot, Mauro Vieira, het besprekings gelei oor handel, landbou, energie, verdediging, gesondheid, mynbou en tegnologie, en samewerking deur BRICS, die […]
# Build One South Africa will contest 24 municipalities across five provinces in the 4 November local government elections, fielding 794 candidates in its first local election. Spokesperson Graham Charter says the municipalities include Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni, Cape Town and Mangaung, representing about 25-million people. He says 37-percent of candidates are under 35, and 45-percent […]