Skip to content

Tshwane hervestig in 2025/2026 meer as vier-duisend begunstigdes uit gevaarlike gebiede [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het in die 2025/2026-boekjaar vier-duisend-120 kwalifiserende begunstigdes uit townships in ander gebiede hervestig. Dit sluit inwoners in wat in vleilande bly, wat huise in die pad van ontwikkeling gebou het, en talle begunstigdes in die nasionale behuisingregister. Die Tshwane-departement van Menslike Nedersettings se woordvoerder, Doreen Mokgolo, sê hulle maak seker die hervestiging word op ʼn ordelike en verantwoordelike manier bestuur:

ENG MokgoloONRelocates