Skip to content

Lamola loof strategiese, diplomatieke vennootskap tussen SA en Brasilië [SOUND]

# Suid-Afrika en Brasilië het hul verbintenis herbevestig om bilaterale betrekkinge te versterk tydens die agtste sitting van hul gesamentlike kommissie in Pretoria. Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, en sy Brasiliaanse ampsgenoot, Mauro Vieira, het besprekings gelei oor handel, landbou, energie, verdediging, gesondheid, mynbou en tegnologie, en samewerking deur BRICS, die G20 en die Globale Suide. Lamola sê hulle moet nuwe gebiede vir samewerking identifiseer:

ENG-LamolaOnBrazil-SADemocracy