Skip to content

Matlala erken ‘n lening van R20 000 van voormalige KZN Valke-hoof [KLANK]

# Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê die voormalige Valke-hoof van KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het hom 20-duisend-rand geleen nadat die polisie in Desember 2024 sy huis in Pretoria deursoek het. Volgens Matlala het die polisie daardie maand twee klopjagte uitgevoer en sy fone gekonfiskeer. Hy sê Senona het belowe om die tweede klopjag te ondersoek, maar het hom nooit van inligting voorsien nie:

ENG MatlalaOnLoan