# Die Madlanga-kommissie se Aanbevelings-taakspan het ‘n kaptein verbonde aan die polisie se Forensiese Wetenskaplaboratorium in hegtenis geneem op aanklagte van regsverydeling. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die verdagte is Vrydag by sy woning in Pretoria gearresteer. Sy sê die inhegtenisneming hou verband met bewerings van regsverydeling in verskeie hoëprofiel-moordsake wat tans ondersoek word, asook bewyse […]
# The Madlanga Commission’s Recommendations Task Team has arrested a captain attached to the SAPS Forensic Science Laboratory on charges of defeating the ends of justice. Police spokesperson Athlenda Mathe says the suspect was arrested on Friday at his residence in Pretoria. She says the arrest is linked to allegations of defeating the ends of […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra die metro om dringend met Eskom in gesprek te tree en beproefde maatreëls teen kabeldiefstal in te stel. Willie Spies van die party sê dit sluit in om koperkabels te vervang met materiaal wat min skrootwaarde het, die installering van vibrasiesensors en radiomonitering, asook kabelversterking. Hy sê die […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane has called on the metro to urgently engage with Eskom and implement proven measures against cable theft. The party’s Willie Spies says these include replacing copper cables with alternative materials of low re-sale value as scrap metals, installing vibration sensors and radio monitoring, and cable armouring. He says the […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n grootskaalse soektog aangevra na die verdagtes in ‘n gewapende roof en huisbraak by die woning van voormalige minister Naledi Pandor in Pretoria. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê drie gewapende verdagtes het Vrydagaand toegang tot die perseel verkry en die gesin met vuurwapens gedreig voor hulle die huis […]
# Acting national police commissioner, Puleng Dimpane has called for a manhunt following an armed robbery and housebreaking incident at the home of former Cabinet minister, Naledi Pandor in Pretoria. Police spokesperson, Athlenda Mathe says three armed suspects forced entry into the property on Friday night and allegedly held occupants at gunpoint before ransacking the […]
# Die GOOD-party sê die Stad Tshwane se 2026/2027 konsepbegroting dui op die voortgesette verbetering in die metro se finansies. Die begroting, wat ‘n bedryfsinkomste van 57,1-miljard-rand en uitgawes van 55,6-miljard-rand insluit, gee voorrang aan onder andere finansiële bestendigheid, ekonomiese herlewing en beleggingsaantrekking. Sarah Mabotsa van die party sê Tshwane se groei en herstel word […]
# Die polisie in Tshwane sê tydens sy jongste multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie is 327 verdagtes gister in Mamelodi-Wes en Eersterust in hegtenis geneem. Die verdagtes se misdade sluit moord, poging tot moord en gewapende roof in. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig om uit die land gesit te […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê forensiese patologie-sentrums in Pretoria, Diepkloof en Hillbrow se bedrywighede het hervat nadat werkers vroeër die week betoog het. Die staking het veroorsaak dat baie gesinne nie hul geliefdes se oorskot kon kry om te begrawe nie, wat begrafnisreëlings vertraag het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê hulle gaan die […]