# Die Stad Tshwane veroordeel die poging tot grondbesetting in Wyk 86 in Mamelodi. ʼn Persoon, identifiseer as Kgoshi Lekhuleni, hits glo inwoners aan om een van twee erwe te beset. Doreen Mokgolo van die Departement Menslike Nedersettings sê dis munisipale eiendomme. Sy raai inwoners aan om versigtig te wees en nie geld te betaal aan mense wat beweer hulle het gesag om munisipale grond toe te ken of te verkoop nie:
Tshwane veroordeel poging tot grondbesetting in Mamelodi [KLANK]
ENG MokgoloONMamelodi