# Die Tshwane Metropolisiedepartement het Maandag 20 onwettige immigrante in Bronkhorstspruit en Atteridgeville in hegtenis geneem tydens geteikende wetstoepassingsoptredes teen onwettige immigrante. In die Bronkhorstspruit-omgewing alleen is 16 mense in hegtenis geneem vir oortredings van die Immigrasiewet. Die Metropolisie-woordvoerder, Puleng Motholo, sê ‘n totaal van 59 AARTO-oortredingskennisgewings is ook uitgereik en talle geboue is tydens die operasies geïnspekteer:
20 onwettige immigrante in Tshwane gearresteer [KLANK]
ENG MotholoONImmigrants