Skip to content

Meer as 200 verdagtes die naweek tydens Operasie Shanela in Tshwane vasgetrek [KLANK]

# ʼn Multidissiplinêre Operasie Shanela in Eersterust en Silverton in Tshwane het die naweek tot die inhegtenisneming van 297 verdagtes gelei. Hulle misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof, aanranding en voertuigkaping. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 32 onwettige immigrante is ook aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:

ENG DykONSsuspects