# Rise Mzansi vra die polisie om die sterftes van vyf vroue oor die afgelope twee maande in Kemptonpark, Gauteng, dringend en deursigtig te ondersoek. Die party het sy medelye met die gesinne betuig en sê die polisie en ander owerhede moet die publiek ingelig hou. Makashule Gana van Rise Mzansi vra mense om na […]
# Sonke Gender Justice has condemned the deaths of five women whose bodies were found in the Kempton Park area over the past two months. Four bodies were found over the past two months, while a fifth woman was discovered this morning. The organisation’s Bafana Khumalo says the deaths cannot be treated as isolated incidents […]
# Die Germistonse Landdroshof in Gauteng het borgtog van tien-duisend-rand toegestaan aan die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, in die sogenaamde blouligsaak. Dit hou verband met bewerings oor die ongemagtigde installering van blouligte op privaat voertuie wat aan die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala behoort. Mkhwanazi bly egter in aanhouding in verband met die […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die polisie sal alles moontlik doen om diegene op te spoor wat verantwoordelik is vir die moord op vroue in Kemptonpark, Gauteng. Dit volg op die ontdekking van ‘n vyfde liggaam, terwyl ondersoeke na verskeie sake in die gebied voortduur. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die vermiste drawwer, […]
# African Transformation Movement het sy burgemeesterskandidate vir Gauteng bekendgestel vir November se plaaslike regeringsverkiesing en onderneem om korrupsie, swak dienslewering en munisipale verval aan te pak. Die party het kandidate in verskeie munisipaliteite aangewys, waaronder die parlementêre leier, Vuyolwethu Zungula, vir Johannesburg, Mncedi Ndzwanana vir Tshwane en Ernest Ndaba vir Ekurhuleni. ATM se woordvoerder, […]
# Acting national police commissioner Puleng Dimpane says police will leave no stone unturned to find those responsible for the deaths of women in Kempton Park, Gauteng. This follows the discovery of a fifth body, while investigations into several cases in the area continue. Police spokesperson Athlenda Mathe says the family of missing jogger Elizabeth […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi has been granted ten-thousand-rand bail in the blue-lights case by the Germiston Magistrate’s Court in Gauteng. The case is linked to allegations surrounding the unauthorised installation of blue lights on private vehicles belonging to businessman Vusimusi “Cat” Matlala. Mkhwanazi however remains in custody over the 2022 […]
# BOSA vra die polisie om dringend die ondersoek te verskerp na die dood van vyf vroue wie se liggame die afgelope twee maande in en om Kemptonpark in Gauteng gevind is. BOSA se woordvoerder, Graham Charters, sê die polisie moet sy beleid op reeksmoorde toepas en al vyf sake hersien om vas te stel […]
# Rise Mzansi has called on the police to urgently and transparently investigate the deaths of five women in Kempton Park, Gauteng, over the past two months. The party has expressed condolences to the families, urging police and other authorities to keep the public informed about the investigation. Rise Mzansi’s Makashule Gana encourages the public […]