# The Senzo Meyiwa murder trial in the High Court in Pretoria will only resume in the new year after the lawyer of two of the accused fell ill. Judge Ratha Mogoatlheng postponed the matter to the 22nd of next month while a trial within a trial was still going on. The court must determine […]
# Die Senzo Meyiwa-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria sal eers in die nuwe jaar hervat nadat die regsverteenwoordiger van twee van die beskuldigdes siek geword het. Regter Ratha Mogoatlheng het die saak tot die 22ste van volgende maand uitgestel terwyl ‘n binneverhoor steeds voortduur. Die hof moet bepaal of die bekentenisse van twee van […]
# Die Stad Ekurhuleni het gister sy feestyd met ʼn skouspel van opwindende plaaslike teaterproduksies afgeskop. Die Dumisani Masilela-teater in Germiston was ʼn miernes van bedrywighede met produksies soos Gibson Kente se How Long Mfowethu. Daar was ook ʼn verskeidenheid vertonings van verskillende vervaardigers. Mense wat dit bywoon word aangemoedig om skool-skryfbehoeftes te skenk wat […]
# The City of Ekurhuleni kick-started its festive season theatre extravaganza yesterday, by hosting exhilarating home-brewed theatre productions. The Dumisani Masilela Theatre in Germiston was a hive of activities yesterday, showcasing productions such as the Gibson Kente’s How Long Mfowethu. There were also a variety of shows from different producers. People attending are urged to […]
# Die Stad Ekurhuleni sê die watervoorsieningstelsel is onder druk weens die hittegolf oor Gauteng. Met temperature wat op die oomblik in baie gebiede 30 grade oorskry, neem mense se waterinname beduidend toe. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini sê hulle monitor die reservoirs noukeurig:
# The City of Ekurhuleni says it has noted a strain on the water supply system due to the current heatwave being experienced in the Gauteng province. With temperatures currently exceeding 30 degrees in some areas, the human body’s water intake increases. The city’s spokesperson, Zweli Dlamini says they are monitoring the reservoirs very closely:
# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê verkeersbeamptes moet streng wees met motoriste wat drink en bestuur. Hy het gister by die bekendstelling van die nasionale feestyd-padveiligheidveldtog in Gauteng gepraat. Lesufi sê die regering moet ʼn wet aanvaar dat geen persoon wat agter ʼn stuurwiel inklim, alkohol mag gebruik nie. Hy voeg by alkohol is […]
# Die minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, sê daar sal geen verdraagsaamheid wees teenoor diegene wat in hierdie feestyd verkeersreëls oortree nie. Sy het gister die 2023/2024-feestyd se padveiligheidsveldtog amptelik in Tsakane aan die Gautengse Oos-Rand bekend gestel. Vanjaar se veldtog fokus op die uitwerking van alkohol op padgebruikers se gedrag en die bydrae tot […]
# Die Stad Ekurhuleni sê die hoë voorkoms van geslagsgeweld plaas steeds ‘n swaar las op die gesondheid- en strafregstelsel. Die 16 dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders het Saterdag begin. Die Departement van Justisie hanteer elke jaar minstens 50-duisend sake wat verband hou met geslagsgeweld en byna een-duisend moordsake per […]