Skip to content

Opknapping van Ongeluk-en-noodeenheid by Far East Rand-hospitaal begin [SOUND]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die Ongeluk-en-noodeenheid by die Far East Rand-hospitaal word tans opgeknap. Die vier maande lange projek sal na verwagting teen Desember afgehandel wees. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê alle nooddienste is tydelik binne die hospitaal hervestig om ononderbroke pasiëntesorg te verseker. Hy sê dienste soos die buitepasiënt-departement en ortopediese saal vir vroue is na ander kliniese areas verskuif:

ENG MabonaONHospital