Skip to content

BOSA vra verskerpte ondersoek na moorde in Kemptonpark [KLANK]

# BOSA vra die polisie om dringend die ondersoek te verskerp na die dood van vyf vroue wie se liggame die afgelope twee maande in en om Kemptonpark in Gauteng gevind is. BOSA se woordvoerder, Graham Charters, sê die polisie moet sy beleid op reeksmoorde toepas en al vyf sake hersien om vas te stel of daar forensiese en ondersoek-verwantskappe is. Hy sê die voorvalle moenie hanteer word as afsonderlike sake nie:

ENG ChartersOnKillings