Skip to content

Minister Chikunga vra groter polisiesigbaarheid in openbare plekke [KLANK]

# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra gemeenskappe om die normalisering van geweld teen vroue te verwerp. Sy sê voorvalle soos die moord op vier vroue in Kemptonpark, en die vrou wat in Centurion Rooihuiskraal beroof is toe sy van die gimnasium terugkeer, beklemtoon kommer oor vroue se veiligheid in openbare ruimtes. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê minister Chikunga vra wetstoepassingsagentskappe om sigbare stappe te doen om veiligheid in openbare ruimtes te verbeter:

ENG SelalaONAction