# Die liggaam van ‘n vyfde vrou is vanoggend in Kemptonpark in Gauteng aangetref nadat vier ander vroue se liggame die afgelope twee maande in dieselfde gebied ontdek is. Die polisie is op die toneel en ondersoeke is aan die gang. Die identiteit van die jongste slagoffer en die omstandighede van haar dood is nog […]
# A fifth woman’s body has been discovered in Kempton Park in Gauteng this morning after four other women’s bodies were found in the same are over the past two months. Police are at the scene and investigations are underway. The identity of the latest victim and circumstances of her death have not yet been […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die Ongeluk-en-noodeenheid by die Far East Rand-hospitaal word tans opgeknap. Die vier maande lange projek sal na verwagting teen Desember afgehandel wees. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê alle nooddienste is tydelik binne die hospitaal hervestig om ononderbroke pasiëntesorg te verseker. Hy sê dienste soos die buitepasiënt-departement en ortopediese […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra gemeenskappe om die normalisering van geweld teen vroue te verwerp. Sy sê voorvalle soos die moord op vier vroue in Kemptonpark, en die vrou wat in Centurion Rooihuiskraal beroof is toe sy van die gimnasium terugkeer, beklemtoon kommer […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum vra ʼn onmiddellike nasionale referendum om die Grondwet te hersien en te wysig om weer die doodstraf vir moordenaars in te stel. Dit volg na die moord op vier vroue in Rhodesfield, Kemptonpark, Ekurhuleni, oor die afgelope twee maande. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê die voortslepende geweld […]
# The Gauteng Department of Health says the Accident and Emergency Unit at Far East Rand Hospital is undergoing renovations. The four-month project began this month and is expected to be completed by December. Department spokesperson Steve Mabona says all emergency services have been temporarily relocated within the hospital to ensure uninterrupted patient care. He […]
# The South African National Christian Forum is calling for an immediate national referendum on reviewing and amending the Constitution to reinstate the death penalty for convicted murderers. The call follows the murders of four women in Rhodesfield, Kempton Park, Ekurhuleni, over the past two months. Forum president Marothi Mashashane says the ongoing violence against […]
# Minister in the Presidency for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, has urged communities to reject the normalisation of violence against women. She says reported incidents, including the murder of four women in Kempton Park and the mugging of a woman in Centurion Rooihuiskraal while returning from the gym, highlight the growing […]
# Die waarnemende polisiekommissaris, Fred Kekana, sê ʼn multidissiplinêre taakspan is aangewys om ʼn moontlike verband te ondersoek nadat die liggame van vier vroue in Kemptonpark aan die Oos-Rand gevind is. Die eerste slagoffer, ʼn 37-jarige vrou, se naakte liggaam is op 15 Julie naby die R-21 gekry. Die tweede slagoffer, ʼn 32-jarige vrou, is […]