Skip to content

Ekurhuleni se begroting van R70,9-miljard fokus op herstel van doeltreffende bestuur [KLANK]

# Ekurhuleni se burgemeesterskomiteelid vir Finansies en Strategie, Jongizizwe Dlabathi, sê die Gautengse metro se begroting van 70,9-miljard-rand vir die nuwe boekjaar sal sy vermoë versterk en herstel om sy funksies uit te voer. Die metro pak tekortkominge in inkomste-invordering en druk op sy kontantvloei aan. Dlabathi sê die stad het sy leningsbehoeftes verminder, terwyl daar gefokus word op die regstelling van rekeningstelsels, die verbetering van bestuur en die instandhouding van infrastruktuur:

ENG-DlabathiOnFinances