Skip to content

Familielid van gewese Intelligensie-adjunkhoof Feroz Khan volgens berigte in moontlike sluipmoord dood [KLANK]

# Polisie in Gauteng ondersoek ʼn saak van moord en poging tot moord na ʼn skietvoorval gisteraand op die R-21 in die rigting van OR Tambo Internasionale Lughawe. Volgens onbevestigde berigte is die slagoffer Preggy Padayachee, ʼn familielid van die voormalige adjunkhoof van Intelligensie, Feroz Khan, wat na verwagting vandag voor die Madlanga-kommissie getuig. ʼn Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê volgens voorlopige berigte het die bestuurder van ʼn Fiat se voertuig gaan staan en hy het ʼn vriend gebel om hom te help:

ENG NevhuhulwiOnShooting