# Die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van sakeman Morgan Maumela en die Maumela-familietrust van die hand gewys om die verkoop van ‘n Ferrari SF90 Stradale, ter waarde van minstens 9,5-miljoen-rand te keer. Die voertuig is as deel van ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na beweerde korrupsie by die Tembisa-hospitaal in bewaring geplaas. Die woordvoerder van die SOE, Selby Makgotho het aan Newzroom Afrika gesê die aansoekers kon nie ’n duidelike regsaanspraak aantoon nie. Die opbrengs sal in bewaring bly hangende die saak:
Hooggeregshof baan die weg vir die verkoop van Maumela se Ferrari [KLANK]
ENG-MakgothoOnMaumelaCar