# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, en die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane, het die uitbetaling van meer as 42-miljoen-rand aan vergoeding en voordele aan voormalige mynwerkers en oorlewende begunstigdes verwelkom. Die betalings is gemaak tydens ‘n uitreikprogram van 41 dae wat in Julie begin het. Die woordvoerder van die Departement, […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes onder die vis is langs die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus aangemeld. ‘n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê die volgehoue hoë vlakke van die sardyn-herpesvirus in die vis – insluitend monsters van die Wes- […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has received no further reports of dead or dying sardines since early this month. Widespread sardine mortality were reported along the South African and Namibian coast. Spokesperson Zolile Nqayi says the consistent detection of high levels of pilchard herpesvirus in affected sardines, including samples from the […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn ondersoekspan aangewys nadat vier liggame Saterdagaand in G-West, Walmer, in Gqeberha gevind is. Die vier mans tussen 20 en 30 jaar oud, het skietwonde gehad. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê hulle het probeer om ooggetuies in die omliggende gebiede op te spoor, maar kon nie. Sy sê niemand is […]
# Eastern Cape police have established a dedicated investigation team following the discovery of four bodies at G-West, Walmer, in Gqeberha on Saturday evening. The bodies of the four male victims, aged between 20 and 30, were found with gunshot wounds. Police spokesperson Siphokazi Mawisa says that, in an effort to identify possible witnesses, enquiries were […]
# The Freedom Front Plus in the Eastern Cape says an extravagant gala hosted by Nelson Mandela Bay Mayor Babalwa Lobishe for her state of the city address is a slap in the face to residents struggling with poor service delivery. The party’s Bill Harington argues the municipality faces a 33-percent unemployment rate, ageing infrastructure, […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Oos-Kaap sê ‘n oordadige gala wat die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Babalwa Lobishe, as deel van haar stadsrede gehou het, is ‘n klap in die gesig van inwoners wat met swak dienslewering worstel. Bill Harington van die party sê die munisipaliteit het te kampe met ‘n werkloosheidsyfer van 33-persent, […]
# Die Verkiesingskommissie het die Verkiesingshof gevra om die ANC se appèl oor kandidatelyste vir ses munisipaliteite van die hand te wys. Die betrokke munisipaliteite is in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Die OVK sê die ANC het versuim om sy lyste voor die sperdatum in te dien en verwerp bewerings dat tegniese probleme […]
# The Electoral Commission has asked the Electoral Court to dismiss the ANC’s appeal over candidate lists for six municipalities. The affected municipalities are in the Eastern Cape, KwaZulu-Natal and the Free State. The IEC says the ANC failed to formally submit its lists before the deadline and rejects claims that technical problems with its […]