# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar […]
# Expert witness Lisa Vetten says power is complex and shifts dynamically within relationships, including workplace settings. Testifying at the Judicial Conduct Tribunal into sexual harassment claims against Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge, Vetten highlighted how power can move between individuals, even within a single conversation. She clarified her comments on appropriate conduct were […]
# ‘n Geslagskenner van die Universiteit van die Witwatersrand, Lisa Vetten, sê magsdinamika in die werksplek maak dit moeilik vir juniors om vir seniors nee te sê. Sy getuig voor die tribunaal wat beweerde seksuele teistering ondersoek teen ‘n regter van die Oos-Kaapse Hooggeregshof. Selby Mbenenge word daarvan aangekla dat hy tussen 2021 en ’22 […]
# Die DA sê die sale en gange van die Livingstone-hospitaal in Gqeberha in die Oos-Kaap is spookagtig leeg. Vier-en-sewentig personeellede is weg, insluitend 41 mediese beamptes, 15 registrateurs en 18 spesialiste. Die personeel wat oorbly, worstel met ‘n ondraaglike las en pasiënte wag angstig op behandeling. Die DA se woordvoerder, Jane Cowley, sê die […]
# Gender expert from Wits University, Lisa Vetten, has told the tribunal probing Eastern Cape High Court Judge Selby Mbenenge’s alleged sexual harassment matter, that power dynamics make it hard for juniors to say no to seniors. Mbenenge is accused of making unwanted advances toward court secretary Andiswa Mengo between 2021 and 2022. Addressing the […]
# The DA says the wards and corridors of the Livingstone Hospital Complex in Gqeberha in the Eastern Cape are hauntingly empty. Seventy-four personnel have left, including 41 medical officials, 15 registrars, and 18 specialists. Those who remain, shoulder an unbearable load while patients wait in fear. DA spokesperson Jane Cowley says the Eastern Cape […]
# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola verwelkom die inhegtenisneming van twee vermeende huurmoordenaars in verband met die moord op die visekanselier van Fort Hare, Sakhele Buhlungu, se lyfwag, Mboneli Vesele. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê Bafana Chiliza en Nkosiyazi Maphumulo is in Johannesburg aangekeer. Vesele is in Januarie 2023 voor Buhlungu se huis in Alice in die […]
# Die Nasionale en Oos-Kaapse Departemente van Menslike Nedersettings bied vandag ‘n vergadering vir alle belanghebbendes in die gemeenskap in Gqeberha aan. Die twee-daagse geleentheid, met die tema Looking Back, Taking Stock, Creating the Future, ondersteun Suid-Afrika se verslag oor die Nuwe Stedelike Agenda. Die beraad is in ooreenstemming met globale doelwitte om inklusiewe en […]
# National police commissioner Fannie Masemola has welcomed the arrest of two hitmen linked to the murder of Mboneli Vesele, bodyguard to Fort Hare Vice Chancellor Sakhele Buhlungu. Police spokesperson Athlenda Mathe says Bafana Chiliza and Nkosiyazi Maphumulo were arrested in Johannesburg. Vesele was gunned down outside Buhlungu’s home in Alice in the Eastern Cape […]