# AgriSA het die opheffing van die beperkings op die beweging van vee in Limpopo en die Oos-Kaap verwelkom na die suksesvolle beheer van bek-en-klouseer-uitbrekings. Die Department van Landbou het bevestig dat meer as 144-duisend diere ingeënt is en melk van plase in kwarantyn mag nou na ‘n enkele pasteurisering verkoop word. Terwyl 76 plase […]
# Agri SA has welcomed the lifting of livestock movement restrictions in Limpopo and the Eastern Cape after successful containment of foot-and-mouth disease outbreaks. The Department of Agriculture confirmed over 144-thousand animals were vaccinated, and milk from quarantined farms may now be sold after single pasteurisation. While 76 farms in the Eastern Cape remain under […]
# Die DA-woordvoerder in die Oos-Kaap, Retief Odendaal, sê die Nasionale Tesourie het die Dr. Beyers Naudé en Makana Plaaslike Munisipaliteite op ‘n lys van wanbetalers geplaas tot tyd en wyl hulle bewys van SARS-voldoening kan lewer. Odendaal het in ‘n skrywe aan die voorsitter van die komitee vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nomasikizi […]
# Eastern Cape DA spokesperson Retief Odendaal says National Treasury has placed the Dr Beyers Naudé and Makana Local Municipalities on a list of defaulters until they prove compliance with SARS. Odenaal has written to the chairperson of the Cooperative Governance and Traditional Affairs committee, Nomasikizi Konza, requesting a briefing from the municipalities. He also requires […]
# Die Rhodes-universiteit het twee silwer- en een brons Ovation-toekennings ontvang op vanjaar se Nasionale Kunstefees in Makhanda. Die silwer is toegeken aan a die krities bekroonde A Childhood in Chalk, en s’il vous plait – ’n verleidelike kabaret deur musiekdosent Garreth Robertson en uitvoerende kunstenaar Mistress Mae Aisitahn-Yafais. Ndingekafi: Whispers of Redemption – uitgevoer […]
# Rhodes University walked away with two Silver and one Bronze Ovation Awards at this year’s National Arts Festival in Makhanda. Silver went to the critically acclaimed A Childhood in Chalk, and s’il vous plait – a seductive cabaret by music lecturer Garreth Robertson and performer Mistress Mae Aisitahn-Yafais. Ndingekafi: Whispers of Redemption – performed by the Kwantu […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê munisipaliteite wat voorheen rampverligtingfondse ontvang het, moet omvattende verslae indien met besonderhede oor hoe die fondse gebruik is. Die regering het ʼn ramphersteltoelaag aangekondig en 1,2-miljard-rand toegeken aan munisipaliteite in KwaZulu-Natal, die Vrystaat en die Oos-Kaap wat onlangs deur rampe getref is. Hlabisa […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs Velenkosini Hlabisa says municipalities that received previous disaster relief funds will be required to provide comprehensive reports detailing the utilisation of those funds. The government has announced a substantial Disaster Recovery Grant, allocating 1.2-billion-rand to municipalities affected by recent disasters in KwaZulu-Natal, Free State, and the Eastern Cape. […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het nuwe konsepregulasies in die Staatskoerant gepubliseer om skip-tot-skip-oordragbedrywighede na die buiteland te bestuur. Die regulasies fokus op die beskerming van die bedreigde Afrika-pikkewyn, en is nou oop vir openbare kommentaar. Dit het verder ten doel om risiko’s van maritieme bedrywighede te verminder, veral […]