# Die Landbounavorsingsraad doen ‘n beroep op die regering om dringend kleinboere se infrastruktuuruitdagings in die Oos-Kaap, te takel. Die raad sê swak paaie, ‘n gebrek aan bergingsfasiliteite en beperkte marktoegang verhoed steeds boere om hul bedrywighede in winsgewende besighede te omskep. Mthuthuzeli Magadlela van die raad het aan die SABC gesê baie gewas- en […]
# The Agricultural Research Council is calling on government to urgently address infrastructure challenges facing smallholder farmers in the Eastern Cape. The council says poor roads, lack of storage facilities, and limited market access continue to prevent farmers from turning their operations into profitable businesses. The council’s Mthuthuzeli Magadlela told the SABC that many crop […]
# Die Oos-Kaapse regering open vandag die 51ste Nasionale Kunstefees in Makhanda, wat die begin is van ‘n viering van kultuur oor tien dae. Die program sluit in Cape Ballet Africa se driedelige stuk SALT en The Talent van die Britse groep Action Hero. Athol Fugard word gedenk deur twee van sy toneelstukke, The Island […]
# The Eastern Cape government will officially open the 51st National Arts Festival in Makhanda today, marking the start of a ten-day cultural celebration. The programme includes Cape Ballet Africa’s triple bill SALT and UK company Action Hero’s The Talent. Athol Fugard will be remembered through the staging of two plays, The Island and Sizwe Banzi is Dead. […]
# Suid-Afrika herdenk die aanvaarding van die Vryheidsmanifes 70-jaar gelede, maar belangrike erfenisterreine wat aan die gebeurtenis gekoppel is, val uitmekaar. Die eertydse huis van Zack Matthews en die graf van hoofman Tyali in Alice in die Oos-Kaap, word volgens berigte erg verwaarloos. Matthews het ‘n belangrike rol gespeel in die vorming van die manifes, […]
# ‘n Vrou van Gqeberha is in die vroeë oggendure gered en met haar gesin herenig nadat sy Saterdagoggend ontvoer is op die Markman-varsproduktemark in Nelson Mandelabaai. Lindsay Knowlden se man is tydens die voorval met ’n pistool aangerand en het ‘n snywond aan sy oog opgedoen. Sy is in Kwanoxolo naby Bethelsdorp gevind waar […]
# A Gqeberha woman has been rescued and reunited with her family in the early hours of this morning after being abducted on Saturday morning from the Markman Fresh Produce Market in Nelson Mandela Bay. During the ordeal, Lindsay Knowlden’s husband was assaulted with a pistol leaving him with a laceration to his eye. She […]
# As South Africa marks 70 years since the Freedom Charter was adopted, important heritage sites linked to the event are falling apart. Zack Matthews’ old house and Chief Tyali’s gravesite in Alice, Eastern Cape, have reportedly remained badly neglected. Matthews played a key role in shaping the charter, which outlined a vision for a […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het bevestig dat sy nasionale voorsitter, Zola Yolelo, gisteraand dood is tydens ‘n skietvoorval met die polisie op die R61 tussen Mthatha en Ngcobo. Yolelo was een van ses mans wat dood is in ‘n operasie wat op afpersingsverdagtes gemik was. Die polisie sê die mans het eerste begin skiet. […]