# The United Democratic Movement says it will now focus on campaigning ahead of the local government elections, rebuilding its local structures and promoting clean governance and improved service delivery in municipalities. This follows the conclusion of its sixth national congress in KuGompo City, in the Eastern Cape, where the party also elected new leadership and reaffirmed its commitment to […]
# The DA in the Western Cape says Transnet’s 96-million-rand investment in four new hybrid straddle carriers at the Cape Town container terminal is too little, too late to address the port’s ongoing challenges. The party’s Noko Masipa says severe congestion has forced thousands of tonnes of the province’s fruit exports to be rerouted through […]
# Vier mense is in die vroeë oggendure in die Solomon Mahlangu-informele nedersetting in Walmer in Gqeberha in die Oos-Kaap doodgeskiet. Die polisie sê die twee mans en twee vroue is in verskillende vertrekke gevind in wat lyk na teregstellingstyl‑moorde. Die provinsiale Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdaad het ‘n ondersoek van stapel gestuur, maar die […]
# Four people have been shot and killed inside a shack at the Solomon Mahlangu Informal Settlement in Walmer, Gqeberha, in the Eastern Cape, in the early hours this morning. Police say the victims, two men and two women, were found lying in different rooms of the dwelling in what appears to be an execution-style […]
Die UDM het twaalf vertrekpunte vir plaaslike regering uiteengesit wat daarop gemik is om munisipaliteite te herbou en openbare vertroue te herstel. Dit sluit in, betroubare basiese dienste, skoon regering, billike tariewe, plaaslike ekonomiese ontwikkeling, behuising, landelike en stedelike vernuwing, en verantwoordbaarheid. In ‘n toespraak by die Sesde Nasionale Kongres in KuGompo-stad in die Oos-Kaap, […]
# The United Democratic Movement has outlined twelve pillars for local government aimed at rebuilding municipalities and restoring public trust. Priorities include reliable basic services, clean governance, fair tariffs, local economic development, housing, rural and urban renewal, accountability amongst others. Addressing delegates at its Sixth National Congress in KuGompo City, Eastern Cape, party leader Bantu […]
# Die leier van die UDM, Bantu Holomisa, sê hulle oorlewing oor byna drie dekades is die gevolg van volharding met waardes, leierskap en betrokkenheid by gemeenskappe eerder as toegang tot hulpbronne. Holomisa het afgevaardigdes by die Sesde Nasionale Kongres in KuGompo-stad in die Oos-Kaap, toegespreek en gesê die party het lank goeie bestuur, teen-korrupsiepogings […]
# The United Democratic Movement leader Bantu Holomisa says its survival over nearly three decades is the result of consistency in values, leadership and engagement with communities rather than access to resources. Addressing delegates at its Sixth National Congress in KuGompo City, Eastern Cape, Holomisa said the party has long championed good governance, anti-corruption efforts […]
# Die Forum for South Africa kritiseer die 600-miljoen-rand wat toegeken is om veiligheidsmaatreëls te versterk voor die beplande betogings teen onwettige immigrasie. KwaZulu-Natal, Gauteng, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap word beskou as moontlike brandpunte vir geweld. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, het die uitgawes beskryf as paniekbesteding, politieke vertoon en ‘n moontlike plunder-geleentheid wat […]