Skip to content

NSFAS herstel befondsing aan 357 studente van Nelson Mandela-universiteit [KLANK]

# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het bevestig die befondsing vir 357 studente in uitgebreide programme van die Nelson Mandela-universiteit se kampusse in Gqeberha in die Oos-Kaap en George in die Wes-Kaap is herstel. Dis vroeër teruggetrek weens foutiewe kwalifikasiekodes. Die aankondiging is gedoen tydens die amptelike besoek van die adjunkminister van Hoër Onderwys, Yusuf Cassim. Minister Buti Manamela het beloof NSFAS-toelaes en studiegelde sal betyds uitbetaal word vir 2027:

ENG ManamelaOnFunds