Skip to content

Ramaphosa bevestig ANC se nasionale uitvoerende komitee sal oor OVK-geskil besluit [KLANK]

# Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sê die nasionale uitvoerende komitee sal besluit oor die geskil met die Verkiesingskommissie. Die party het versuim om betyds 181 kandidate te registreer in ses munisipaliteite in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat, en hul name verskyn nou nie op die finale kandidatelyste nie. Die Kieshof het die ANC se aansoek teen die besluit geweier. Ramaphosa sê die party sal die volgende stappe bekend maak:

ENG-RamaphosaOnList