# Die Buffalo City-munisipaliteit het president Cyril Ramaphosa se besluit verwelkom om die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming te gee om geskiedkundige projekte wat met die munisipaliteit en die Buffalo City-metro Ontwikkelingsagentskap verband hou, te ondersoek. Dit sal fokus op ses tenders vir die bou van swembaddens, afbreek van mure en waterprojekte. Die munisipaliteit se woordvoerder, Luzuko Buku, sê ná hulle eie ondersoek is sommige amptenare aangekla of geskors:
Buffalo City verwelkom toestemming dat Spesiale Ondersoekeenheid ses tenders in munisipaliteit ondersoek [KLANK]
ENG BukuONProclamation