# President Cyril Ramaphosa het ʼn nuwe proklamasie en ʼn wysiging uitgevaardig wat die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gee om bewerings van ernstige wanadministrasie en korrupsie in die Oos-Kaapse Buffalo City-munisipaliteit en die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings te ondersoek. Die Buffalo City-ondersoek sal fokus op verkryging-onregmatighede wat verband hou met ses kontrakte vir die bou van swembaddens, afbreek van mure en waterprojekte. Die ondersoekeenheid se woordvoerder, Selby Makgotho, sê by die Gautengse departement sal twee tenders ondersoek word:
Ramaphosa gee Spesiale Ondersoekeenheid toestemming om ses tenders in Buffalo City en twee in Gauteng te ondersoek [KLANK]
ENG MakgothoOnInvestigations