Skip to content

Polisie ondersoek ontdekking van vier liggame met skietwonde in Gqeberha [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn ondersoekspan aangewys nadat vier liggame Saterdagaand in G-West, Walmer, in Gqeberha gevind is. Die vier mans tussen 20 en 30 jaar oud, het skietwonde gehad. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê hulle het probeer om ooggetuies in die omliggende gebiede op te spoor, maar kon nie. Sy sê niemand is in hegtenis geneem nie:

ENG MawisaONBodies