# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het kommer uitgespreek oor xenofobiese aanvalle en voorvalle van teistering en intimidasie teen migrante en buitelanders in KwaZulu‑Natal en die Oos-Kaap. Onlangse betogings teen immigrante deur groepe soos die March en March Movement het gewelddadig geraak. Guterres sê mense wat geweld aanhits en maatskaplik-ekonomiese toestande uitbuit, moet […]
# The United Nations Secretary-General, António Guterres, has expressed concern at reports of xenophobic attacks and acts of harassment and intimidation against migrants and foreign nationals in KwaZulu‑Natal and the Eastern Cape. Recent anti-immigrant protests led by groups including the March and March Movement turned violent. Guterres says individuals inciting violence and exploiting socio-economic conditions […]
# Die direkteur van Milk River Sekuriteit en Teen-stropery, Schoeman van Jaarsveld, is dood nadat hy deur ‘n swartrenoster aangeval is terwyl hy in die Oos-Kaap aan diens was. Die voorval het by die Samara Karoo-reservaat, naby Graaff-Reinet, plaasgevind tydens ‘n roetine-wildbeskermingsoperasie wat daarop gemik was om renosterstropery te voorkom. Volgens berigte het noodspanne vinnig […]
# Milk River Security and anti-poaching director, Schoeman van Jaarsveld has died after being attacked by a black rhino while on duty in the Eastern Cape. The incident happened at the Samara Karoo Reserve, near Graaff-Reinet, during a routine wildlife protection operation aimed at preventing rhino poaching. According to reports, emergency teams responded quickly but the […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het in die Hooggeregshof in KuGompo City regstappe gedoen teen die EFF-leier, Julius Malema, oor beweerde lasterlike uitsprake. Hy vra die hof om die bewerings dat hy bedrieglik ‘n meestersgraad van die Universiteit van Fort Hare verwerf het, vals en onwettig te verklaar, skadevergoeding toe te ken en verdere […]
# Eastern Cape premier Oscar Mabuyane has initiated legal proceedings against EFF leader Julius Malema in the High Court in KuGompo City over alleged defamatory statements. He is asking the court to declare Malema’s claims that he fraudulently obtained a master’s degree from the University of Fort Hare as false and unlawful, award damages, and […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die uitreiking van toekenningsbriewe vir die uitgestelde Sarah Baartman-sentrum van herinnering in Hankey in die Oos-Kaap. Die projek, wat vir meer as ‘n dekade vertraag is, sal nou vorder na die finale voldoenings- en kontraktuele stadiums voordat bouwerk hervat word. Macpherson sê die mylpaal […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has welcomed the issuing of Letters of Award for the long-delayed Sarah Baartman Centre of Remembrance in Hankey, Eastern Cape. The project, stalled for over a decade, will now move to final compliance and contractual stages before construction resumes. The minister says the milestone reflects improved governance […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog begin ná die moord op ʼn senior polisiebeampte in New Brighton, Mthatha. ʼn Vroue-beampte is gewond. Polisiewoordvoerder Nobuntu Gantana sê volgens ʼn voorlopige ondersoek het ʼn wit Volkswagen Polo sowat twee uur voor die skietery naby die aanvalstoneel geparkeer gestaan: