# Twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in Mdantsane. Die Oos-Kaapse polisiewoordvoerder, Brigadier Nobuntu Gantana, sê die verdagtes, onderskeidelik 30 en 22 jaar oud, is gister in KuGompo-stad gearresteer. Hulle word ondervra oor Tete se moord en die poging tot moord op sy […]
# Two people have been arrested in connection with the murder of former world boxing champion Zolani “Last Born” Tete in Mdantsane. Eastern Cape police spokesperson Brigadier Nobuntu Gantana says the suspects, aged 30 and 22, were apprehended in KuGompo City yesterday. They are being questioned over Tete’s murder and the attempted murder of his […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het die moord op voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete veroordeel. Tete is gisteraand buite sy huis in Mdantsane geskiet nadat twee gewapende verdagtes op hom losgebrand het terwyl hy gewag het vir ‘n hek om oop te maak. Sy 27-jarige vroue-passasier is beseer en in die hospitaal opgeneem. […]
# Polisie in die Oos-Kaap ondersoek die dood van die voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in KuGumpo-stad. Hy was tussen 2014 en 2015 die IBF junior-bantam-wêreldkampioen en die WBO-bantamtitelhouer van 2017 tot 2019. Die 38-jarige is gisteraand buite sy huis aangeval en doodgeskiet terwyl hy gewag het vir ‘n hek om oop te gaan. […]
# Eastern Cape premier Oscar Mabuyane has condemned the killing of former world boxing champion Zolani “Last Born” Tete. Tete was shot outside his Mdantsane home yesterday evening after two armed suspects opened fire as Tete waited for his gate to open. A 27-year-old female passenger was injured and hospitalised. Tete was expected to return […]
# Police in the Eastern Cape are investigating the fatal shooting of former world boxing champion Zolani “Last Born” Tete in KuGumpo City. He held the IBF junior-bantamweight title from 2014 to 2015 and also the WBO bantamweight title from 2017 to 2019. The 38-year-old was attacked outside his home yesterday evening while waiting for […]
# Standard Bank het die top tien finaliste in sy 2026 Kasi Nasionale Voorleggingsuitdaging vir Klein en Mediumgrootte Ondernemings aangekondig, met entrepreneurs van al nege provinsies wat meeding om ‘n prys van een-miljoen-rand. Die finaliste bedryf besighede in sektore soos landbou, gesondheidsorg, vervaardiging, voedselproduksie, media en volhoubare konstruksie. Naledzani Mosomane van die bank sê die […]
# Standard Bank has announced the top ten finalists in its 2026 Kasi Small and Medium-sized Enterprises National Pitch Challenge, with entrepreneurs from all nine provinces competing for a one-million-rand prize. The finalists run businesses in sectors including agriculture, healthcare, manufacturing, food production, media and sustainable construction. The bank’s Naledzani Mosomane says the finalists will […]
# Die Oos-Kaapse LUR van Vervoer en Gemeenskapveilighied, Xolile Nqatha, het ‘n ondersoek na bewerings van afdreiging deur lede van die Mthatha Taxivereniging begin. Hy het gister ‘n vergadering met die vereniging gehou. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die erns van die bewerings wat van die lede van die vereniging teen sommige […]