# Die Oos-Kaapse LUR van Vervoer en Gemeenskapveilighied, Xolile Nqatha, het ‘n ondersoek na bewerings van afdreiging deur lede van die Mthatha Taxivereniging begin. Hy het gister ‘n vergadering met die vereniging gehou. Die woordvoerder van die departement, Makhaya Komisa, sê die erns van die bewerings wat van die lede van die vereniging teen sommige leiers en lede van die vereniging gemaak het, het die LUR gedwing om ondersoek in te stel:
Oos-Kaapse LUR vir Vervoer gaan beweerde afdreiging deur Mthatha Taxivereniging ondersoek [KLANK]
ENG KomisaONAssociation