# Standard Bank het die top tien finaliste in sy 2026 Kasi Nasionale Voorleggingsuitdaging vir Klein en Mediumgrootte Ondernemings aangekondig, met entrepreneurs van al nege provinsies wat meeding om ‘n prys van een-miljoen-rand. Die finaliste bedryf besighede in sektore soos landbou, gesondheidsorg, vervaardiging, voedselproduksie, media en volhoubare konstruksie. Naledzani Mosomane van die bank sê die finaliste sal hul ondernemings op 27 Augustus in Gqeberha, Oos-Kaap tydens die nasionale eindronde aan beoordelaars voorlê:
Standard Bank kondig finaliste aan vir R1-miljoen Kasi-entrepreneursuitdaging [KLANK]
ENG MosomaneOnFinalists