Skip to content

SALGA sal doeltreffendheid van Oos-Kaapse munisipaliteite assesseer en prioriteite stel [KLANK]

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Plaaslike Regerings sal vandag en môre die doeltreffendheid van Oos-Kaapse munisipaliteite assesseer en prioriteite vir die volgende administrasie stel. Hy sao fokus op die verbetering van bestuur, dienslewering en plaaslike ekonomiese groei. SALGA-woordvoerder Motalatale Modiba sê die vergadering sal munisipaliteite ook help om voor te berei vir die oorgang na die plaaslike regeringsverkiesing en maniere identifiseer om beleggings na gemeenskappe te lok:

ENG ModibaOnPriorities