# Die Kongres van Tradisionele Leiers is bekommerd oor die vonnisoplegging van EFF-leier Julius Malema en bevraagteken die billikheid daarvan. Malema is deur die Streekshof in KuGompo-Stad in die Oos-Kaap tot ‘n effektiewe tronkstraf van vyf jaar gevonnis vir die afvuur van ‘n vuurwapen in die openbaar tydens ‘n saamtrek in 2018. Hy is verlof […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê die regering versterk stelsels vir aanspreeklikheid terwyl hy ook die stryd teen korrupsie verskerp. Mabuyane het die Jongmansgilde se 95ste Jaarlikse Distrikskonvensie in Dimbaza toegespreek. Hy sê die regering werk daaraan om te verseker dat openbare hulpbronne vir hul beoogde doel gebruik word, naamlik vir die opheffing van […]
# Die ANC-Vroueliga het die Regterlike Dienskommissie se besluit verwelkom om die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge, skuldig te bevind aan growwe wangedrag, wat ‘n staat van beskuldiging en uitsetting moontlik maak. Die sekretaris-generaal, Nokuthula Nqaba, sê die skuldigbevinding volg nadat hy daarvan beskuldig is dat hy tussen 2021 en ’22 ‘n junior personeellid seksueel geteister […]
# The ANC Women’s League has welcomed the Judicial Services Commission’s decision to found Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge guilty of gross misconduct, effectively rendering him susceptible to impeachment. Secretary-General Nokuthula Nqaba says the guilty verdict came after he was alleged to have pursued unwanted sexual advances towards a junior staffer between 2021 and 2022. […]
Die direkteur van die vroueregtegroep, Wise4Afrika, Brenda Madumise-Pajibo, sê die parlementêre Justisieportefeuljekomitee sal getoets word op sy standpunt oor geslagsgeweld. Dit volg na die Regterlike Dienskommissie die Oos-Kaapse regterpresident Selby Mbenenge skuldig bevind het aan growwe wangedrag en seksuele teistering na ‘n klagte van voormalige hofsekretaris Andiswa Mengo. Die kommissie sal sy bevindinge aan die […]
# The DA says EFF leader Julius Malema’s post-sentencing remarks risk undermining public confidence in the judiciary. The party argues Malema’s description of magistrate Twanet Olivier in KuGompo City, in the Eastern Cape as a racist is an unsubstantiated claim that could undermine trust in the justice system. The DA’s Glynnis Breytenbach says public attacks […]
# Die DA sê EFF-leier Julius Malema se opmerkings na vonnisoplegging hou die gevaar in om die publiek se vertroue in die regbank te ondermyn. Die party sê Malema se beskrywing van landdros Twanet Olivier in die KuGompo City-hof as ‘n rassis, is ‘n ongegronde bewering wat vertroue in die regstelsel kan ondermyn. DA-woordvoerder Glynnis […]
# Die Mkambati-natuurreservaat in Lusikisiki in die Oos-Kaap is verklaar tot Suid-Afrika se jongste Vleiland van Internasionale Belang ingevolge die Ramsar-konvensie. Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, sê die aanwysing erken die reservaat se unieke ekologiese, kulturele en maatskaplik-ekonomiese waarde. Die terrein, geleë aan die Wildekus, huisves seldsame vleilande, riviermondings en […]
# Womens’ rights group Wise4Afrika director Brenda Madumise-Pajibo, says Parliament’s Justice Portfolio Committee will be tested on its stance on gender-based violence. This comes after the Judicial Service Commission found Eastern Cape Judge president Selby Mbenenge guilty of gross misconduct and sexual harassment after a complaint by former court secretary Andiswa Mengo, leading to possible […]