# Die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane sê die provinsie is goed geplaas om ‘n toonaangewende hernubare energie-sentrum te word. Mabuyane het tydens die Suid-Afrika-China-beraad oor elektrisiteit- en energiebeleggings in China, die Oos-Kaap se moontlikhede vir wind-, son- en groenwaterstof-energie beklemtoon. Hy het aan die SABC gesê vennootskappe tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap en ‘n […]
# Die Verkiesingskommissie sê die kieserslys het tot meer as 29-miljoen gegroei in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Byna twee-miljoen kieserregistrasies is tydens die laaste registrasienaweek aangeteken, insluitend bykans 292-duisend nuwe registrasies. KwaZulu-Natal het die hoogste deelname aangeteken, gevolg deur Gauteng en die Oos-Kaap. Die OVK se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê […]
# The Electoral Commission says the voters’ roll has grown to more than 29-million ahead of the 4 November local government elections. Nearly two-million voter registration transactions were recorded during the final registration weekend, including almost 292-thousand first-time registrations. KwaZulu-Natal recorded the highest turnout, followed by Gauteng and the Eastern Cape. IEC CEO Sy Mamabolo […]
# Eastern Cape Premier Oscar Mabuyane says the province is well positioned to become a leading renewable energy hub. Speaking at the South Africa-China Electricity and Energy Investment Summit in China, Mabuyane highlighted the province’s wind, solar and green hydrogen potential. He told the SABC that Western Cape and Northern Cape provinces partnerships and a […]
# Die dodetal in die huidige winter-inlywingseisoen het tot 48 gestyg, met 18 sterftes in Mpumalanga en 14 in die Oos-Kaap. Die adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Burns-Ncamashe, sê die owerhede is ook bekommerd oor die toenemende aantal sterftes in Noordwes, berigte van inlywings-verwante ontvoerings in Gauteng en die toenemende getal onwettige […]
# The death toll from the 2026 winter initiation season has risen to 48, with Mpumalanga recording 18 deaths and the Eastern Cape 14. Cooperative Governance and Traditional Affairs deputy minister Zolile Burns-Ncamashe says authorities are also concerned about rising fatalities in North West, reports of initiation-related abductions in Gauteng, and the spread of illegal […]
# Die Verkiesingskommissie sê Suid-Afrikaners het positief gereageer tydens die laaste kieserregistrasie-naweek voor die munisipale verkiesing in November. Volgens ʼn voorlopige verslag het die meeste in KwaZulu-Natal geregistreer, gevolg deur die Oos-Kaap en Gauteng. Tydens die eerste registrasienaweek op 20 en 21 Junie is meer as drie-miljoen registrasies aangeteken. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy […]
# The Electoral Commission says South Africans responded positively to the final voter registration weekend ahead of the local government elections in November. A preliminary report shows that KwaZulu-Natal recorded the highest number of voter registration transactions, followed by the Eastern Cape and Gauteng. During the first voter registration weekend held on 20 and 21 […]
# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, het kommer uitgespreek oor die Menseregtekommissie se bevinding oor ernstige afvalwater-besoedeling in die Oos-Kaap. Volgens die kommissie is Buffalo City se Wesbank-watersuiweringsaanleg se E. coli-vlakke sowat ses-duisend keer hoër as wat veilig is, terwyl twee van die Kouga plaaslike munisipaliteit se watersuiweringsaanlegte nie aan standaarde voldoen nie. Die […]