Skip to content

Oos-Kaap vol vertroue oor provinsiale energiebelegging tydens SA-China-beraad [KLANK]

# Die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane sê die provinsie is goed geplaas om ‘n toonaangewende hernubare energie-sentrum te word. Mabuyane het tydens die Suid-Afrika-China-beraad oor elektrisiteit- en energiebeleggings in China, die Oos-Kaap se moontlikhede vir wind-, son- en groenwaterstof-energie beklemtoon. Hy het aan die SABC gesê vennootskappe tussen die Wes-Kaap en die Noord-Kaap en ‘n beplande 500-kilometer lang transmissielyn sal infrastruktuur en nywerhede verbeter, beleggings lok en ekonomiese groei ontsluit:

ENG-MabuyaneOnEnergy