Skip to content

Soil of Africa vra dringende optrede om Oos-Kaapse waterbesoedeling te hanteer [KLANK]

# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, het kommer uitgespreek oor die Menseregtekommissie se bevinding oor ernstige afvalwater-besoedeling in die Oos-Kaap. Volgens die kommissie is Buffalo City se Wesbank-watersuiweringsaanleg se E. coli-vlakke sowat ses-duisend keer hoër as wat veilig is, terwyl twee van die Kouga plaaslike munisipaliteit se watersuiweringsaanlegte nie aan standaarde voldoen nie. Die organisasie se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê dringende ingryping is nodig:

ENG SofuteONPollution