# The DA has called on acting minister of Police, Firoz Cachalia, to urgently intervene in the serious logistics and supply chain failures that are hampering the availability of rape kits at police stations. The party has conducted several oversight visits to police stations across the country recently, where it uncovered that rape kits are […]
# A 7.8 magnitude earthquake struck the Mindanao region in the southern Philippines this morning, killing at least 15 people and injuring 129. About 138 aftershocks have been recorded. The earthquake triggered tsunami warnings in the country and neighbouring Indonesia as well as Japan. Officials have warned that the death toll could rise as emergency personnel continue […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement begin vandag sy Lenacapavir-projek waar mense twee keer per jaar die MIV-voorkomende inspuiting ontvang. Dis deel van die nasionale regering se landwye inisiatief om MIV-voorkomingsopsies uit te brei en nuwe MIV-besmetting te voorkom. Die doel is om vigs teen 2030 as openbare gesondheidsbedreiging uit te wis. Suid-Afrika het sy eerste besending […]
# Die GOOD-party en RISE Mzansi het Brett Herron aangekondig as hul gesamentlike burgemeesterskandidaat vir Kaapstad voor November se munisipale verkiesing. Dit sal sy tweede poging wees om die metro se topamp te beklee na sy vorige poging in 2021. Die twee partye werk saam met Build One South Africa onder die vaandel van Unite […]
# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown has signed a two-year contract with New Zealand from 2028. He played 18 Tests for the All Blacks between 1999 and 2001. Brown’s contract with the Boks ends after next year’s World Cup in Australia. Dave Rennie and the rest of his All Blacks coaching staff are currently […]
# Government has expressed concern at the recent remarks by analyst doctor Charles Sinkala. During an interview on SABC, Sinkala allegedly suggested that Section 89 of the Constitution had contributed to the deterioration of state-owned enterprises. Deputy government spokesperson, William Baloyi, says Section 89 of the Constitution specifically provides for the removal of the president by the […]
# Malawi se ministerie van Buitelandse Sake het bevestig 150 van sy burgers het Suid-Afrika oor die naweek per bus verlaat as deel van ‘n vrywillige repatriasieprogram. Die groep het in tydelike kampe in Mosselbaai in die Wes-Kaap gebly, nadat hulle verlede naweek tydens gewelddadige teen-buitelander-betogings in die gebied ontwortel is. Hulle sal na verwagting […]
# Gholf: Die Amerikaner JT Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen – die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, was derde. Poston, wat sy plek in volgende maand se Ope-kampioenskap verseker het, erken […]
# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se toespraak dra niks by om die immigrasie-krisis aan te spreek nie. Hy sê die ANC het die krisis geskep en die regering van nasionale eenheid gaan voort daarmee. Die president het die land gisteraand toegespreek oor die regering se benadering om onwettige immigrasie te bestuur, en die onlangse […]