Skip to content

Lebeya sê hy het nie die taxibaas Msibi geken nie [KLANK]

# Die afgetrede hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy ken nie die taxibaas Jotham “Koning Mswazi” Msibi nie. Lebeya is deur getuienisleier, advokaat Lee Segeels-Ncube, gevra of hy van Msibi of sy aktiwiteite in die taxibedryf weet, veral in Mpumalanga, waar Lebeya voorheen gestasioneer was. Lebeya het gesê hy onthou dat hy vertel is van ‘n taxi-verwante persoon wat na bewering in gevaar was, maar hy kon nie onthou dat Msibi se naam genoem is nie:

ENG-Ncube-LegeyaOnMsibi