# Motorsport: Mercedes se 19-jarige renjaer, Kimi Antonelli, het weereens oorheers tydens ‘n chaotiese Monaco Grand Prix vir sy vyfde agtereenvolgende oorwinning hierdie seisoen. Lewis Hamilton van Ferrari was tweede en Isack Hadjar van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor Hamilton in die bestuurders-kampioenskap, gevolg deur sy spanmaat George Russell, wat gister […]
# Die Israelse Weermag het vanoggend wraakaanvalle uitgevoer op militêre teikens in westelike en sentraal-Iran. Dit volg nadat Teheran missiele op Israel afgevuur het, vermoedelik uit wraak oor aanvalle op die suidelike voorstede van die Libanese hoofstad, Beiroet, wat ʼn vesting van die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep is. Israel se jongste aanval volg nadat president Donald Trump […]
# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die party sal elke wettige poging deur die regering ondersteun om die land se grense te beveilig en die gebroke stelsels te herstel wat onwettige migrasie ‘n bron van vrees en frustrasie gemaak het. Hy het president Cyril Ramaphosa se boodskap verwelkom dat Suid-Afrika se ekonomiese stryd nie deur […]
# The Gauteng Health Department will today begin the phased rollout of Lenacapavir, a groundbreaking twice-yearly HIV prevention injection. This forms part of the national government’s nationwide initiative to expand HIV prevention options and boost the country’s efforts to reduce new HIV infections to end AIDS as a public health threat by 2030. South Africa received […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die regering gevra om ‘n omvattende regsreaksie te formuleer om onwettige mobilisering te ondermyn, wat hy waarsku tot vergelding kan lei. Dit volg te midde van toenemende betogings die afgelope paar maande teen ongedokumenteerde buitelandse burgers regoor die land. Mbalula het gister tydens ‘n ANC-geleentheid in KwaZulu-Natal aan die […]
# The GOOD Party and RISE Mzansi have announced Brett Herron as their joint mayoral candidate for Cape Town ahead of November’s local government elections. This will be his second bid for the metro’s top office following his previous run in 2021. The two parties, along with Build One South Africa, have joined hands under […]
# Iran het gister vir die eerste keer sedert April missiele op Israel afgevuur en gewaarsku teen verdere optrede indien die regering van eerste minister Benjamin Netanyahu sy aanvalle op Libanon voortsit. Dit volg nadat Israel teikens van die Iran-gesteunde militante groep Hisbolla in die suide van Beiroet getref het. Iran het ook gedreig om […]
# Malawi’s Foreign Affairs ministry has confirmed that 150 of its citizens left South Africa by bus over the weekend as part of a voluntary repatriation programme. The group had been staying in temporary camps in Mossel Bay, in the Western Cape, after being displaced in violent anti-foreigner protests in the area last weekend. They are expected […]
# The Israeli Defence Force launched retaliatory strikes on military targets in western and central Iran this morning. This comes after Tehran launched missiles at Israel in apparent retaliation over attacks on the southern suburbs of the Lebanese capital, Beirut, a stronghold of the Iran-allied Hezbollah militant group. Israel’s latest attack comes after US president […]