Skip to content

Khumalo daag Lebeya uit oor klopjag by Molefe se huis [KLANK]

# Die kommissaris van die Madlanga-kommissie, Sandile Khumalo, het die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya uitgedaag oor sy reaksie op berigte van ‘n klopjag by sakeman Katiso “KT” Molefe se huis. Khumalo het bevraagteken of daar enige werklike gevaar was nadat hulle bepaal het die mense op die toneel was werklike polisielede.. Hy sê die sakeman en Lebeya se informant, Malcolm X, het nie verdagtes of gevaarlike gedrag aangemeld nie. Lebeya het aangevoer sy siening was anders:

ENG-KhumaloOnLebeyaHawks