# Rugby: Springbok assistant coach Tony Brown has signed a two-year contract with New Zealand from 2028. He played 18 Tests for the All Blacks between 1999 and 2001. Brown’s contract with the Boks ends after next year’s World Cup in Australia. Dave Rennie and the rest of his All Blacks coaching staff are currently […]
# Government has expressed concern at the recent remarks by analyst doctor Charles Sinkala. During an interview on SABC, Sinkala allegedly suggested that Section 89 of the Constitution had contributed to the deterioration of state-owned enterprises. Deputy government spokesperson, William Baloyi, says Section 89 of the Constitution specifically provides for the removal of the president by the […]
# Malawi se ministerie van Buitelandse Sake het bevestig 150 van sy burgers het Suid-Afrika oor die naweek per bus verlaat as deel van ‘n vrywillige repatriasieprogram. Die groep het in tydelike kampe in Mosselbaai in die Wes-Kaap gebly, nadat hulle verlede naweek tydens gewelddadige teen-buitelander-betogings in die gebied ontwortel is. Hulle sal na verwagting […]
# Gholf: Die Amerikaner JT Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen – die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, was derde. Poston, wat sy plek in volgende maand se Ope-kampioenskap verseker het, erken […]
# ActionSA sê president Cyril Ramaphosa se toespraak dra niks by om die immigrasie-krisis aan te spreek nie. Hy sê die ANC het die krisis geskep en die regering van nasionale eenheid gaan voort daarmee. Die president het die land gisteraand toegespreek oor die regering se benadering om onwettige immigrasie te bestuur, en die onlangse […]
# The South African Federation of Trade Unions says it supports the government’s stronger action against employers who exploit undocumented workers. President Cyril Ramaphosa has warned that harsher penalties, including jail terms, will be imposed for employers who hire undocumented migrants. Saftu’s Asive Dyani says just as employers who exploit undocumented workers must face prosecution, so […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, verwelkom die Kabinet se besluit om die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap Beperk se geskiedkundige skuld wat met die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek verband hou, te sluit. Die afskryf van uitstaande skuld gee uitvoering aan die regering se besluit in April 2024 om die e-tolskema te sluit. Padgebruikers wat wettig e-tol betaal het […]
# Motorsport: Mercedes se 19-jarige renjaer, Kimi Antonelli, het weereens oorheers tydens ‘n chaotiese Monaco Grand Prix vir sy vyfde agtereenvolgende oorwinning hierdie seisoen. Lewis Hamilton van Ferrari was tweede en Isack Hadjar van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor Hamilton in die bestuurders-kampioenskap, gevolg deur sy spanmaat George Russell, wat gister […]
# Die Israelse Weermag het vanoggend wraakaanvalle uitgevoer op militêre teikens in westelike en sentraal-Iran. Dit volg nadat Teheran missiele op Israel afgevuur het, vermoedelik uit wraak oor aanvalle op die suidelike voorstede van die Libanese hoofstad, Beiroet, wat ʼn vesting van die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep is. Israel se jongste aanval volg nadat president Donald Trump […]