Skip to content

Creecy open padveiligheidberaad in Ekurhuleni [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het vandag amptelik die Padveiligheidspraktisynsberaad in Ekurhuleni geopen onder die tema “Versterking van Padveiligheid deur Samewerking, Innovasie en Verantwoordbaarheid.” Die driedaagse geleentheid pak dringende padveiligheidsuitdagings aan en is daarop gemik om verbintenisse in meetbare aksie te omskep, met ‘n nasionale verklaring wat na verwagting stappe sal uiteensit om padsterftes en -beserings te verminder. Die burgemeester van Ekurhuleni, Nkosindiphile XhakazaIn sê in ‘n onderhoud met die SABC samewerking is die sleutel om padveiligheid te verseker:

ENG-XhakazaOnRoadSafety