Skip to content

Meer as 142 000 kandidate ding mee om munisipale setels [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê meer as 142-duisend kandidate is benoem om vanjaar mee te ding vir die tien-duisend-526 setels in die plaaslike regeringsverkiesing. Dit is 43-persent meer as tydens die 2021-verkiesing, toe sowat 99-duisend benoemings ontvang is. Nagenoeg twee-derdes van die kandidate is mans, terwyl vroue ongeveer 38-persent verteenwoordig. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, het op ‘n nuuskonferensie gesê die finale lys kandidate sal na verwagting op 16 September bekend gemaak word:

ENG MoepyaOnCandidates