Nuus 12:00
BULLETIN 6 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die GOOD-party sê die Khampepe-kommissie moet Mbeki en Zuma dagvaar om te getuig# Nog twee moontlike gevalle van bek-en-klouseer is in die Tuinroete aangemeld# En sokker: 2026 se Afrikabekertoernooi vir vroue word uitgestel # Die GOOD-party vra die Khampepe-kommissie van ondersoek om oudpresidente […]