Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika het ‘n verrassende G20-ooreenkoms beklink nadat die land dapper diplomasie aan die dag gelê het om ‘n wêreldwye dooiepunt te verbreek. Die koerant skryf daar is ‘n seldsame G20-konsensus bereik te midde van wêreldwye spanning. # En die Netwerk24-webblad: […]